NAAK

Ontwerpersdrag

Ons nuutste reeks, geinspireër uit die oudedoos, is ‘n liefdesverklaring aan die ambagskuns en tydlose elegansie wat die mode van gister só ikonies maak.
Ons neem jou terug in tyd waar mode ‘n taal was wat woordloos harte van generasies gesteel het. ‘n Tyd waar ontwerpe verhale vertel van nostalgie en ‘n ewige soeke na prag.
 
No Products Found

Nostalgies

&Tydloos

‘n Speelgrond waar ons vroue omhels met blomme, kleure, teksture en styl. ‘n Gemeenskap waar ons élke vrou vier, in grootte, vorm en figuur. ‘n Platform waar kuns en mode ontmoet Poësie vir die klerekas Vreugde in Eenvoud
No Products Found

MET LIEFDE UIT DIE

Oudedoos

Nostalgie sal nooit ‘uit’ wees nie maar voortdurend herskep word, daarom lê hierdie tydlose ontwerpe so na aan ons hart. Ek hoop ons kan jou terugneem na jou kinderdae, herinneringe saam met Ouma, modes uit jou kinderdae of selfs net ‘n gevoel uit die oudedoos.
lees meer …

'n brief uit

Italie

Hierdie reeks geïnspireër deur ons liefde vir reis, maar ook die ontdekkeing van die onbekend.

lees meer…

'n brief uit

Italie

Hierdie reeks geïnspireër deur ons liefde vir reis, maar ook die ontdekkeing van die onbekend.

lees meer…

NAAK X

barbie

Betree die betowerende wêreld van

Naak X Barbie

‘n Speelgrond waar ons vroue omhels met vreugde, kleure, teksture en styl.

‘n Gemeenskap waar ons jóú vier in elke grootte, vorm en figuur.

‘n Handelsmerk waar kuns en mode saamsmelt.

‘n Storie oor ons heel eerste reeks in sy soort.

Stap op jou tone saam met ons, op ‘n reis van self-ontdekking en self-liefde.

Eksklusiewe oefendrag van Naak, vir die ware jy. Die ‘naakte’ jy.

NAAK IN

New York

Vir vrouemaand het ‘n paar storeivertellers lukraak besluit om saam te span, te speel en ‘n klein bietjie te droom. ‘n Fotograaf, ‘n grimeerkunstenaar en ‘n gawe taxi bestuurder later het hulle wel ons New York droom bewaarheid. lees meer …

Besoek on virtuele

aantrekhokkie

Naak se Virtuele Aantrekhokkie bied vir jou ‘n tydspaar-metode vir klere-inkopies en bevestig jóú spesifieke grootte volgens Naak se mates sodat jy weet jou kledingstuk sal perfek pas!

Om jou aanlyn inkopie-ervaring te vergemaklik, vul jou mates hier in om jou Naak grootte te bevestig:




Die naakte waarheid is dat jou grootte
=

VROLIK IN

Frankryk

Die romanse oorval ons met hierdie tydlose tog klassieke ontwerpe. Die treffende silhoëette soos die pofmoue skep ‘n dramatiese voorkoms en pas by alles in jou klerekas. lees meer …

Prettig op die

Plaas

Soos gesien op Boer soek ‘n Vrou pronk die beeldskoene Marciel Hopkins vanjaar in ‘n ekslusiwe bloes wat ons spesiaal vir haar ontwerp het. lees meer …

NOSTALGIES &

Tydloos

Die mees inspireërende styl vir Naak is die herlewing van die jare tagtig se pofmoue, hoë middellyf broeke wat ons in hierdie ontwerpe geïnkorporeer het. lees meer …

DIE POSKANTOOR

Kliente Diens
Sellulêr: +27 72 754 8334
Navrae: 
Posbus: info@naakofficial.com
Besoek die Poskantoor hier
Besoek Ons

Kom Kuier by ons vlagskip winkel:
112 Dorpstraat
Stellenbosh
7600

Besoek ons hier

Openingstye

Dinsdae – Vrydae: 10:00 – 17:00

Saterdae: 10:00 – 16:00
Sondae: 10:00 – 15:00

Shopping Cart