Antie Hettie

R990.00

Vernoem na die tante wat altyd kwaad stook by familie byeenkomste, die einste bevind haarself altyd aan die anderkant, net soos die veters…

Tant Grietjie volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen. Dit is handgemaak met die grootste sorg en presiesie. 

Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.

Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!

Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.

By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.

Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae

 

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Shopping Cart