Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Ouma se Kerkskoen
R990.00
Ouma se kerkskoen is ‘n tydlose ontwerp met ‘n deftige, tog vintage vookoms.
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerpte mode skoen.
Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en ‘n pragtige strikkie agter op die hakskeen.
Die lae wighak word afgerond met die mooiste kunshout tekstuur en verstelbare enkelriem sal sorg dat die skoentjie gemaklik pas.
Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.