,

Klaradyn

R1,195.00

Eksklusief ontwerp deur Naak en vervaardig in Stellenbosch, bring ons vir jou die nuutste toevoeging tot Voetspore Reeks.

Enig in haar soort, ‘n ontwerp tussen ‘n modeskoen, ‘n veldskoen en ‘n trouskoen.

Ons nuutste ‘Klaradyn’ kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op volgraan leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerperskoen handgemaak en plaaslik vervaardig met liefde.

Met liefde uit die oudedoos

 

-Ons raai altyd ons kliënte aan om by hul normale skoengrootte te bly omrede die skoene op standaard groottes gemaak word.

-Die skoene word met egte leer gevoer aan die binnekant wat maak dat jou voetjies kan asemhaal.

-Ons gebruik top gehalte rubber sole.

-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 20 werksdae neem.

-Sintetiese katoen veters ingesluit

-100% Suid-Afrikaans

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R398.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klaradyn”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart