Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Doringroos Vellies
R990.00
Die Doringroos Vellies is ‘n pragstuk vir jou klerekas dié seisoen!
Die ontwerpe roos motief word op leer gedruk waarna die res van die leer panele aanmekaar vasgestik word. Die roesbruin roosblom pas perfek by die sagte bruin leer en word afgerond met ‘n sagte bruin satyn strik.
Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom neem produksie vir die vellies 15-25 werksdae indien voorraad uitverkoop is.
- Sintetiese katoen veters ingesluit
- Rubber sole
- 100% Suid-Afrikaans



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.