Petroné se Bruin Puntskoen

R995.00

Meer stylvol as Petroné se Bruin Puntdskoen, kry ‘n mens nie!

Die stylvolle skoentjies is uniek en enig in haar soort.

Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerpte mode skoen.

Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, sorg dit vir die gamaklikste, mees stylvolle skoen in jou kas.

Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.

By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.

Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae

Clear
SKU: N/A Category:
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Shopping Cart