Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Die Mooi Rooi Vellie
R1,099.00
Eksklusief aan Naak, bring ons vir jou die mooise koraal rooi vellies uit egte leer!
Die blom motief wat deur ons kreatiewe span ontwerp is, word op volgraan leer gedruk waarna die vellies handgemaak word met die grootste sorg en presiesie.
Die vellies word versigtig afgerond word met ‘n sagte leer binnevoering, rubber sole roesbruin satyn veters. Belê vandag nog in ‘n eksklusiewe klerekas!
Die koraal rooi vellies word handgemaak en word dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie.
Die produksietyperk van hierdie vellies is 10-15 werksdae, waarna aflewering binne 3-5 dae sal geskied.
Vervaardig deur ons goeie vriendin, Esthé Leather in die hartjie van Stellenbosch.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.