,

Drommedaris

R1,199.00

Drommedaris Drommedaris, waar kom jou liefde vir skoene vandaan?

By Naak in Dorpstraat, is waar jy kan gaan…

Dié ontwerp met geperforeerde panele word deur beide kleure leer gekomplimenteer. Die resultaat: ‘n tydlose mode skoen, perfek vir enige seisoen en beslis ‘n belegging vir jou klerekas.

Drommedaris word ook met egte leer gevoer aan die binnekant en met haar gekussingde binnesool sorg sy vir ekstra gemak.

-Die skoene word plaaslik vervaardig en op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.

-Die skoentjies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: ,
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Drommedaris”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart