| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Richter
R1,549.00
Hierdie sandale is ‘n twaalf op jou hart se Richterskaal!
Nie net word die sandaal uit egte leer, handgemaak nie, maar die unieke ontwerp gee die skoene besonderse karakater. Die deurlopende nautiese elemente in ons ‘Seil na Somer’ reeks bring vir jou die knoop voor, want nie net word wind in knope gemeet nie, maar lyk my, ons styl ook!
Die sandaal word uit volgraan leer gemaak met gekussingde binnesole uit varkleer.
Die vogafvoerende sole sorg vir ‘n duursame en gemaklike skoen van ‘n hoë gehalte.
Die sandaal word met omsigtige aandag handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.
Die sandale word plaaslik vervaardig in Stellenbosch.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R516.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
















Reviews
There are no reviews yet.