Die Verhaal van
Italie











Hierdie reeks is geinspireër deur ons liefde vir reis, maar ook die ontdekking van die onbekend. Ons stuur vir jou ‘n poskaart vanuit Casa Mori, in die hartjie van Stellenbosch
Met hierdie reeks was ons geïnspireër deur die tendense van Europese straatmodes.
Die Europese straatmodes is so onafhanklik van hededaagse modes en ontwikkel dikwels op sy eie. Die prag daarvan is dat die mooiste style soos helderheid en eksentrisiteit, tekstuur en en struktuur bymekaar kom.
Wanneer dit by dié modes kom nyg vrouens daarna om dit eerder veilig te speel eerder as om hulself uit te beeld deur hul eie persoonlike styl.
Kom ons inspireër mekaar om ons uniekheid te koester eerder as om die norm te volg.


Dassie
R99.00

Die ’Pretty Woman’ Pakkie
R1,299.00

Die Bloes

Katriena
R679.00

Die Reisiger
R449.00

Bettie se Bloesie
R545.00

Klein maar getrein
R579.00

Die Witborskraai
R649.00

Die Hangsak
R980.00

Ouma se Swembroek
R497.00

Sarie Marais
R519.00
