,

Antjie Krog

R1,899.00

“ek staan op en laat vir jou ‘n roos kantoor toe stuur
sedert ek daardie oggend opgekyk
en jou tussen die karikature betrap het
het ek jou lief”

-Antjie Krog

Met liefde uit die oudedoos,

uit ouma se klerekas en met inspirasie uit die 1600’s bring ons vir jou ons nuutste

handsak-reeks, uit egte leer.

Vanaf die kapstok tot by die hedendaagse vrou het ons dié reeks ontwikkel en verfyn vanaf die vorige, met die oog op ‘n ruimer kapasiteit, ‘n meer gestruktueerde patroon en selfs ‘n waterdigte voering aan die binnekant.

Wat maak hierdie reeks só ongelooflik spesiaal?

Die kunswerk van die blom motief word digitaal verwerk waarna dit op egte leer gedruk word.

Elke handsak word individueel uitgesny waarna die metaal handvatsel met die hand vasgewerk word. Een handvatsel neem ongeveer 2 ure om vasgewerk te word.

Die handsak is groot genoeg vir jou alledaagse items soos jou selfoon + beursie + lipstiffie en sleutels.

Die leer band kan afgehaal word of selfs geruil word met ‘n ander kleur band.

Afmetings in cm:  25(L) x 30(W) x 24(H)

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Produksietydperk: 10-25 werksdae

Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R633.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Weight 2 kg
Dimensions 10 × 10 × 10 cm
Shopping Cart