Swart Stewel

R1,495.00

Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerpte mode skoen.

Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, sorg dit vir die gamaklikste winter skoen in jou kas.

Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.

Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae

By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.

SKU: N/A Category:
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Swart Stewel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart