| Skoen grootte | Size | 10, 11, 12, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Blommies: Baba | Peuter | Kleuter
R549.00
Van geslag tot geslag het die Blommies skoen sy plek in ons harte ingeneem – ’n geliefde en erkende ontwerp waaroor julle eenvoudig mal is. Nou bring ons dié tydlose gunsteling na die klein voetjies van baba’s, peuters en kleuters.
Ons handgemaakte Blommies word plaaslik vervaardig met die grootste sorg en liefde. Die skoene word handgemaak uit egte leer, waarop ons ikoniese blom-motief gedruk word.
Met sy rubber sole vir ekstra gemak en veiligheid, kan jou kleinding vrylik speel en ontdek, sonder bekommernis dat hulle sal gly. Elke paar word spesiaal op bestelling gemaak, en produksie neem ongeveer 3 weke – ’n teken van ware vakmanskap en kwaliteit.
Kry Blommies vir Mamma, Sussie én Baba – die perfekte pasmaat vir elke ouderdom.
’n Paar Blommies is nie net skoene nie – dit is ’n stukkie nostalgie en liefde, vasgevang in elke treetjie.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R183.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?












