, ,

Kalahari

R895.00

Ontdek die perfekte balans tussen styl, gemak en kwaliteit met ons nuutste reeks egte leer sandale. Geïnspireer deur die uitgestrekte landskappe en prag van die Kalahari, het ons ‘n sandaal ontwerp wat nie net visueel aantreklik is nie, maar ook van uiterse hoë gehalte. Die sandale is ontwerp met die fokus op gemak. Die voetbed is ondersteunend en die bande pas jou voet perfek aan, wat ‘n gemaklike, maar stylvolle dra-ervaring bied

Ons gebruik slegs die beste kwaliteit leer, wat nie net vir ‘n unieke voorkoms sorg nie, maar ook sag en buigsaam is. Die leer verouder ook ongelooflik mooi met die tyd.

Omdat elke paar handgemaak is, is elke sandaal uniek – net soos die Karoo self. Die sorg wat in die vervaardiging van hierdie sandale gestel word, is sigbaar in die perfekte afwerking en die duursaamheid van die produk.

  • Beskikbaar in twee kleure
  • Produksietydperk 2-3 weke
  • Maak gebruik van ons Payflex opsie indien jy die produk wil afbetaal.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R298.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Kleur

Bruin, Ligbruin

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kalahari”
Shopping Cart