Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
---|---|
Kleur | Blom Motief, Swart, Room |
Pretpakkie
R1,295.00
Die speelse ontwerp is vir die gene wat ‘n slanker voorkoms wil beklemtoon, sonder om gemak op te offer. Die inngerygde middel is sag omvou met elastiese band en bied ‘n vleiende voorkoms wat jou silhoeët komplimenteer. Met die strik as fokuspunt voeg ons ‘n subtiele element van drama by. En ons pragtige blom-motief kunswerk word op ‘n dowwe satyn materiaal gedruk, waarna die pakkie handgemaak word.
Of jy nou deur ‘n sonverligte tuinpartytjie stap of onder die sterre dans, ons pretpakkie beloof om elke oomblik soos ‘n toneel uit ‘n klassieke rolprent te laat voel.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Related products
-
'n Brief uit Italië
Katriena
Rated 0 out of 5R679.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die Koningin
Rated 0 out of 5R998.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
'n Brief uit Italië
Bettie se Bloesie
Rated 0 out of 5R645.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Polo Broek
Rated 0 out of 5R852.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page