Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8 |
---|
Clara se Wighakkie
R1,259.00
In samewerking met ‘Te Fraai Clara’ bring ons vir jou ‘n wighakkie enig in haar soort.
Vanuit die hartjie van die Karoo bring ons vir jou die mees unieke toevoeging tot ons reeks nóg, Die Clara Wighakkie.
Die wighakkie spreek boekdele van gemak mat haar verstelbaare enkel en egte leer panele.
Te Fraai Clara en Naak het koppe bymekaar gesit om ‘n unieke kunswerk te skep waarna dit digitaal verwerk is en op leer gedruk word.
-Die skoentjies word op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.
-Die skoentjies is beskikbaar in groottes 3-8
-Produksietydperk: 15 werksdae
Reviews
There are no reviews yet.