| Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Peonie Pienk Vellies
Original price was: R1,495.00.R990.00Current price is: R990.00.
Die romantiese Peonie Pienk Vellies is ‘n pragstuk vir jou klerekas dié seisoen!
Die ontwerpte roos motief word op leer gedruk waarna die res van die leer panele aanmekaar vasgestik word. Die kunsagtige blom motief pas perfek by die vuil pienk leer en word afgerond met ‘n sagte ligblou satyn strik.
Die pragtige blom motief word digitaal verwerk waarna dit op egte leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerpersvellie handgemaak en met die mooiste satyn veters afgerond.
-Die vellies word plaaslik vervaardig, so ons raai altyd ons kliënte aan om by hul normale skoengrootte te bly. Die groottes is standaard en nie ‘n kleiner maak soos dié skoene wat byvoorbeeld ingevoer word nie.
-Die vellies nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 25 werksdae neem indien ons nie voorraad het nie.
-Die skakering van die leer mag soms verskil omrede die tekstuur van die vel leer soms verskil.
-Sintetiese katoen veters ingesluit
-Rubber sole
-100% Suid-Afrikaans
-Maak gebruik van die Payflexopsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.























Reviews
There are no reviews yet.