| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Ella se ‘Elkedag’
R1,160.00
Ella se skoene vir elke dag, is beslis die paar in jou kas wat by alles pas, perfek vir enige seisoen, perfek vir elke uitstappie, elke liewe dag.
Die ‘elkedag’ vellie volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen. Dit is handgemaak met die grootste sorg en presiesie.
Vervaarding deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.
Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R386.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?








