Roosgoud Vellies

R990.00

Die Roosgoud Vellies volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen. Dit is handgemaak met die grootste sorg en presiesie. Gemaak van egte volgrein beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, met sy satyn veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en aantrekskoene – stylvol en gemaklik! 

Dit is versigtig afgerond met ‘n gekose roos motief en ‘n roosgoud veters.

Die Roosgoud Vellies word handgemaak en word dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie.

Die produksietyperk van hierdie vellies is 10-15 werksdae, waarna aflewering binne 3-5 dae sal geskied.

Belê vandag nog in ‘n eksklusiewe klerekas!

 

Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.

 

Clear
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Shopping Cart