,

Die Hoofdogter

R990.00

Sit jou beste voetjie voor en belê in dié handgemaakde egte leer skoentjies.

Hul is geinspireer deur ons skooldae en maak die skoentjies perfek vir rondloop, klasloop en ompaadjies loop. Natuurlik is hul reg vir enige seisoen.

In die winter kan jy ‘n paar omvou sokkies by hul dra vir ‘n tydlose voorkoms uit die oudedoos . In die somer kan jul hul met naakte voete dra saam met jou Naak-uitrusting.

 

Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

 

Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

Nommer 2 = 23.5 cm

Nommer 3 = 24 cm

Nommer 4 = 24.5 cm

Nommer 5 = 25 cm

Nommer 6 = 26.5 cm

Nommer 7 = 27.5 cm

Nommer 8 = 28.5 cm

SKU: N/A Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8

Shopping Cart