Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Die Naak Winter Stewel
R1,395.00
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerpte mode skoen.
Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, sorg dit vir die gamaklikste stewel in jou kas.
Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.
Vir hierdie spesifieke ontwerp kan jy ‘n grootter nommer bestel omrede die steweltjie smal is.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.