| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Antjie Krog se Vellie
R1,295.00
Vanuit die oudedoos tot nou, bring ons vir jou weereens ‘n eksklusiewe vellie vir jou volgende avontuur.
Ons mooiste Antjie Krog kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op egte leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerpsvellie handgemaak en plaaslik vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch.
Die eksklusiewe Naak blom-motief word regdeur die reeks herhaal, so stilleer gerus dié vellie saam met die Naak Jas, Antjie Krog Handsak of Bloes.
-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15-25 werksdae neem.
-Sintetiese satyn veters ingesluit
-Rubber sole
-Egte leer binnesole
-Plaaslik vervaardig
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R431.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.




















Reviews
There are no reviews yet.