, ,

Anrie se Skoolskoen

R995.00

ONS IS OPGEWONDE OM AAN TE DUI DAT DIE SKOENE WEER BESKIKBAAR SAL WEES OP ‘N VOORAFBESTELLINGSBASIS. PRODUKSIE SAL HERVAT OP 2 JANUARIE 2025. MAAK SEKER JY PLAAS JOU BESTELLING OM TELEURSTELLING TE VOORKOM, AANGESIEN HIERDIE SKOENE SO GEWILD IS.

Vanuit die hartjie van die Karoo bring ons vir jou die mees unieke toevoeging tot ons reeks nóg, Die Anrie Skoolskoen.

Die skoentjie spreek boekdele van gemak mat haar verstelbaare enkelriem.

Te Fraai Clara en Naak het koppe bymekaar gesit om ‘n unieke kunswerk te skep waarna dit digitaal verwerk, en op leer gedruk word.

Die kunswerk is ook te sien op Anrie se Buustelyfie asook Anrie se Wighakkie.

-Die skoentjies word op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.

-Die skoentjies is beskikbaar in groottes 3-8

– Produksietydperk: 4-7 weke

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Anrie se Skoolskoen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart