| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Enkellopend in Blomme
R1,495.00
Enkel (lopend) reguit na jou hart toe…
Die unieke ontwerpte modeskoen is die perfekte oorgang tussen ‘n enkel-stewel en ‘n stylvolle modeskoen.
Die gesnyde V-enkel skep ‘n vleiende voorkoms tog statig, perfek vir beide herfs & winter.
Ons eksklusiewe Antjie Krog kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op leer gedruk word. Die twee panele is ontwerp om mekaar te komplimenteer, een in grys en die ander in die blom-motief.
Die stewel word met egte leer gestruktureer en gevoer aan die binnekant en het ook gekussingde sole vir ekstra gemak.
-Rubber sole
-Egte leer binnesole
-Plaaslik vervaardig
-Die stewels word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R498.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
















Reviews
There are no reviews yet.