, , , , ,

Die Naak Strik Romp

R1,499.00

Sommige rompe is mooi. Ander laat jou voel asof jy in jou eie sprokie instap.

Ontwerp deur Estelle Fourie, is die Naak Strik Romp ‘n ware kunswerk – met die hand gemaak vir die vrou wat glo dat romantiek nooit uit die mode gaan nie.

Van die eerste blik af steel sy jou asem. Die dramatiese silhoeët, sagte plooie en handgemaakte strikke vloei saam om ‘n rokagtige romp te skep wat elegant agter jou beweeg met elke tree. Die romp word vervaardig uit ‘n ‘dusty’ pienk Duchess-satyn, wat aan die ontwerp ‘n sagte, luukse gevoel gee.

Elke strik word met sorg geplaas en elke romp word plaaslik in Suid-Afrika handgemaak, een op ‘n slag. Dis nie massaproduksie nie – dis vakmanskap.

Kies gerus die gratis Nommerpas-opsie indien ons die romp se middellyf volgens jou mates moet maak.

Produksietydperk vir custom bestellings: 2–4 weke.

Maak gerus gebruik van Payflex of PayJustNow indien jy die romp in paaiemente wil afbetaal.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R499.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Strik Romp”
Shopping Cart