,

Lenteblom Vellies

R1,090.00

Eksklusief ontwerp deur Naak en vervaardig in Stellenbosch, bring ons vir jou die nuutste toevoeging tot ons reeks vellies. Die Lenteblom.

Ons nuwe lenteblom kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op volgraan leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerperskoen handgemaak en plaaslik vervaardig met liefde.

Met liefde uit die oudedoos

 

-Ons raai altyd ons kliënte aan om by hul normale skoengrootte te bly omrede die skoene op standaard groottes gemaak word.

-Die skoene word met egte leer gevoer aan die binnekant wat maak dat jou voetjies kan asemhaal.

-Ons gebruik top gehalte rubber sole.

-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.

-Sintetiese katoen veters ingesluit

-100% Suid-Afrikaans

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lenteblom Vellies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart