| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Tante Antjie se Kant-Veter Vellie
R1,190.00
Tante Antjie volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen.
Die unieke egte leer vellie se veters is aan die sykant van die skoene, vir iemand wat van ietsie ‘anders’ hou.
Die vellie word met egte leer gevoer aan die binnekant en met haar gekussingde binnesool sorg sy vir ekstra gemak.
Die skoene word plaaslik vervaardig en op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.
-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R396.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.













Reviews
There are no reviews yet.