Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Ballerina Tekkie
R1,499.00
Die eksklusiewe kunswerk (blom motief) is digitaal verwerk waarna ons dit op leer gedruk het. Daarna word die duursame ontwerperstekkie handgemaak en plaaslik vervaardig.
Dieselfde kunswerk word ook gebruik op die Ballerina Baadjie en oefenbroek.
Ons rond die tekkie af met pragtige pienk satyn veters, wat ook geruil kan word met ons standaard veters.
-Die tekkie word op standaard groottes gemaak, so ons raai altyd ons kliënte aan om by hule normale skoengrootte te bly.
-Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 15 werksdae
-Maak gerus gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk wil afbetaal.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.