, ,

Blomprag in die Duisternis

R995.00

Ontdek die misterie van ons mooiste stewel nóg!

Vervaardig uit sagte, swart matt leer, omhels hierdie stewel jou voet met styl en gemak ongeag die breedte.  Die kunswerk, ‘n fluister van ‘blomprag in die duisternis’, vertel ‘n stil verhaal van geheimsinnige skoonheid.

Die stewel is van die hoogste gehalte en kan regdeur die jaar gedra word.

Bly gerus by jou normale skoengrootte omrede die stewels op standaard groottes gemaak word.

Maak gerus gebruik van die Payflex opsie indien jy die stewel wil afbetaal.

Ons help met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Produksietydperk 2-3 weke

Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blomprag in die Duisternis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart