,

Klaradyn Tekkie

R1,500.00

Met liefde uit die oudedoos, bring ons vir jou ‘n duursame produk, ‘n tydlose ontwerp, ‘n egte leer tekkie, enig in sy soort.

Die pragtige blom motief word eers geverf, waarna die kunswerk digitaal verwerk word en op volgraan leer gedruk word.

Vervaardig  in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.

-Die tekkie word op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Ons skoene word handgemaak dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie daarom mag produksie tot en met 15 werksdae neem.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klaradyn Tekkie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart