| Skoen grootte | Size | Kind 3 (12.7cm), Kind 4 (13.5cm), Kind 5 (14.3cm), Kind 6 (15.2cm), Kind 7 (16cm), Kind 8 (16.9cm), Kind 9 (17.7cm), Kind 10 (18.6cm), Kind 11 (19.4cm), Kind 12 (20.3cm), Volwasse 2, Volwasse 3, Volwasse 4, Volwasse 5, Volwasse 6, Volwasse 7, Volwasse 8, Volwasse 9 |
|---|---|
| Opsies | Met blom-gaatjie detail, Sonder blom-gaatjie detail (gewoon) |
Stap terug in tyd met die Safari Skoolskoen – ’n nostalgiese, klassieke skoen geïnspireer deur skooldae, nou herverbeeld met ’n stylvolle luiperdmotief en ’n moderne gevoel. Met haar kenmerkende T-band, ronde neus en unieke blom-gaatjie-detail bring dié skoen ’n speelse vintage sjarme na enige uitrusting.













Reviews
There are no reviews yet.