Huis

Knus-verlore in kleurryke drome,

is die siel wat salig kan rus.

Die aandster poësie vir haar fluister,

‘wyl leliewit linne haar sus.

-Marlene Lombard

  1. Alle Naak Huis items word handgemaak en plaaslik vervaardig.
  2. Jy kan bestaande kunswerke op enige produk bestel.
  3. Produksietydperk: 2 weke
Shopping Cart