, , , ,

Anrie Antoinette

R1,799.00

Die Anrie Rok is ’n ode aan vorm, beweging en sagte struktuur.
Plaaslik vervaardig en met die hand gemaak uit ons eie ontwerpte materiaal, wat eksklusief op katoen gedruk word — dra dié rok, die Naak-handtekening.

Ontwerp deur Estelle Fourie, met fyn geplooide detail op die heupe wat die middel visueel verslank en die silhoeët vorm. Die gekonstruktureerde bolyf bied balans en ondersteuning, terwyl delikate strikdetail op die skouers ’n speelse, romantiese afwerking gee.

Die rok maak agter oop met ’n ritssluiter en beweeg moeiteloos saam met die liggaam — elegant, lig en doelbewus ontwerp.

Die Anrie Rok is beskikbaar in ander kleurvariante op versoek.

Kleur is haar taal. Styl is haar vryheid.

-Produksietydperk: 2-3 weke

-Kies die gratis nommerpas opsie indien ons die rok op jou mates moet maak, ons doen dit met liefde – met liefde uit die oudedoos

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R599.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Anrie Antoinette”
Shopping Cart