Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Die Room Tekkie
R1,190.00
Julle het daarvoor gevra, en ons lewer met liefde af!
Ons egte leer tekkies het met groot beplanning en presiesie bymekaar gekom, die resultaat:
‘n Tydlose ontwerp, uniek en duursame skoen.
Die tekkie word met egte leer gevoer aan die binnekant en met haar gekussingde binnesool sorg sy vir ekstra gemak.
-Die tekkies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
payments Learn more



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.