,

Naak Skaatse

R2,999.00

Die Naak Rolskaatse neem jou terug in tyd en rol reguit in jou hart in, of moet ons sê mandjie?

Die skaatse se blom motief is deur Cynthia Rowley ontwerp.

Die einste blom motief word in beide die veters en wielietjies herhaal.

Die skaatse word afgerond met die mooiste afewerkings en drukwerk in goud.

Ons is absoluut verlief!

-Jy kan by jou normale skoengrootte hou.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

4, 5, 6, 7

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Naak Skaatse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart