,

Dramatiese Diena se Buurvrou

R1,195.00

Dramatiese Diena se Buurvrou sal reguit in jou hart in dans met haar outentieke ontwerp en gestruktueerde strik.

Die stylvolle skoen is dieselfde as die oorspronklike ‘Dramatiese Diena glip-in skoen’ maar diè ontwerp se hakkie is agter toe.

Die skoentji word uit egte leer vervaardig, in die hartjie van Stellenbosch.

-Die mode skoen word handgemaak uit egte volgraan beesleer en met ‘n sagte leer binnevoering.

-Die skoentjies word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, so die produksietydperk mag tot en met 15 werksdae neem.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

– Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na info@naakofficial.com indien jy die skoentjies in ‘n ander kleur wil bestel.

SKU: N/A Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R398.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dramatiese Diena se Buurvrou”
Shopping Cart