Plaaslik ontwerp • Aflewering in Suid-Afrika R140
AF EN
0

Kateriena se Kleinsus

R1,195.00

Vanuit uit Kateriena se Kas bring ons vir jou haar mooiste vellies, eksklusief aan Naak.

Kateriena se kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op volgraan leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerperstekkie handgemaak en plaaslik vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch.

Die eksklusiewe Naak blom-motief word regdeur die reeks herhaal, so stilleer gerus Kateriena se Vellies met haar bypassende rok of Kateriena se Tekkie en Maansak.

-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.

-Sintetiese katoen veters ingesluit

-Rubber sole

-Egte leer binnesole

-100% Suid-Afrikaans

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R398.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Bêre op jou wenslys

Skoengrootte ♡

Ons raai jou aan om jou normale SA/UK-skoengrootte te bestel. Naak-skoene word plaaslik vervaardig en met die hand gemaak volgens standaard SA/UK-skoenleeste, en is oor die algemeen getrou aan grootte.

Dra jy gewoonlik ’n grootte 5? Dan beveel ons ’n grootte 5 aan. Jy hoef gewoonlik nie groter of kleiner te bestel nie.

Is jy tussen twee groottes, of onseker oor ’n spesifieke styl? Stuur gerus ’n e-pos aan info@naakofficial.com met die naam van die skoen — ons help jou met liefde om die regte grootte te kies. ♡

Ons het die voetmates van die webtuiste verwyder omdat voete maklik verskillend gemeet word. Ons verkies om jou eerder persoonlik te help sodat jou Naak-skoene van die eerste tree af reg voel.

NAAK / NET VIR JOU

My Naak-gunstelinge

Jou eie versameling van mooi. Gunstelinge word op hierdie toestel gestoor; voorraad word nie gereserveer nie.