Die VerSTRIKlike mooi wighak

R1,295.00

Sy is nie net verSTRIKlik mooi nie, maar die unieke wighak  beloof om dié gemaklikste hakkie in jou kas te wees!

Met haar egte leer binnevoering en gekussingde binnesool sorg die wighak vir ‘n gemaklike én stylvolle elke-dag-dra skoen -perfek vir jou daaglikste uitstappies of volgende glansgeleentheid.

Jy kan die strikkie afhaal of skuif soos dit by jóú styl pas!

-Die wighak is ook beskikbaar in bruin leer.

-Die hoogte van die wighak is 5cm.

-Die strikkie kan afgehaal word en weer terug gesit word

-Produksietydperk = 4-7 weke

-Beskikbaar in groottes 3-9

-Die egter leer wighak word uit volgraanleer, plaaslik vervaardig deur Esthé Leather in Stellenbosch

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Category:

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R431.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die VerSTRIKlike mooi wighak”
Shopping Cart