Tinnarie se Trouskoen

R1,049.00

Vervaarding deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerp, perfek vir jou troudag, werksdag en tog ‘elke dag’.

Die mode skoen word handgemaak uit egte volgraan beesleer en met ‘n sagte leer binnevoering.

Die wighak word afgerond met die mooiste kunshout tekstuur en verstelbare enkelriem sal sorg dat die skoentjie so gemaklik pas, jy sal heel aand wil dans!

Dra die wighak by jou rompie, denim of natuurlik jou trourok.

Met sy afknyp-aksente en net die regte hoogte sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!

Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.

By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.

Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae
Clear
SKU: N/A Category:
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Shopping Cart