| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Die Huisvrou se Tekkie
R1,500.00
Met liefde uit die oudedoos, bring ons vir jou ‘n duursame produk, ‘n tydlose ontwerp, ‘n egte leer tekkie, enig in sy soort.
Die Huisvrou se Tekkie is spesiaal ontwerp om by die res van ons reeks te pas.
Die pragtige blom motief word eers geverf, waarna die kunswerk digitaal verwerk word en op volgraan leer gedruk word.
Vervaardig in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Ons skoene word handgemaak dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie daarom mag produksie tot en met 15 werksdae neem.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R500.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.











Reviews
There are no reviews yet.