Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Swart Vlegsool
R995.00
Handgemaak met liefde en gevleg uit egte leer, bring Naak vir jou Meraai se Vlegsool.
Die stylvolle skoentjies is uniek en enig in haar soort.
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerpte mode skoen.
Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, sorg dit vir die gamaklikste, mees stylvolle skoen in jou kas.
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.