Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8 |
---|
Dramatiese Diena
R990.00
Dramatiese Diena sal reguit in jou hart in dans met haar outentieke ontwerp en gestruktueerde strik.
Die stylvolle glip-in skoen word uit egte leer vervaardig, in die hartjie van Stellenbosch.
-Die mode skoen word handgemaak uit egte volgraan beesleer en met ‘n sagte leer binnevoering.
-Die skoentjies word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, so die produksietydperk mag tot en met 15 werksdae neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
– Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na info@naakofficial.com indien jy die skoentjies in ‘n ander kleur wil bestel.
Reviews
There are no reviews yet.