| Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8 |
|---|
Die Betties
R990.00
Die Betties is die tipiese ‘all rounder’ in die skoen afdeling.
In die winter kan jy mooi sokkies by haar antrek vir die mooiste ‘vintage’ voorkoms en in die somer kan jy haar met naakte voete by ‘n mooi rompie dra.
Die Bettie is baie duursaam en word handgemaak van egte leer.
Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval.
Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.
Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.
Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:
Nommer 2 = 23.5 cm
Nommer 3 = 24 cm
Nommer 4 = 24.5 cm
Nommer 5 = 25 cm
Nommer 6 = 26.5 cm
Nommer 7 = 27.5 cm
Nommer 8 = 28.5 cm
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?









