| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Wilhelmina se Bruin Wighak
R1,160.00
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerp, perfek by enige uitrusting.
Die mode skoen word handgemaak uit egte volgraan beesleer en met ‘n sagte leer binnevoering.
Die wighak word afgerond met die mooiste kunshout tekstuur en verstelbare enkelriem sal sorg dat die skoentjie so gemaklik pas.
Die vertikale stiklyn sorg vir ‘n simmetriese aansig wat die skoen effe hoër vertoon.
Met sy afknyp-aksente en net die regte hoogte sorg die skoen vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R386.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?








