Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Pippie Langkous se Blou Punt Skoen
R995.00
‘Pippie Langkous se Blou Punt Skoen’ volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen.
Gemaak van egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole, met sy gebosseleerde blom druk en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en aantrekskoene.
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n outentieke ontwerp, stylvol en gemaklik!
Om te verseker dat dié skoentjie jou perfek pas, meet jou voetjie vanaf die voorkant van jou groot toon / middel toon to agter teen jou hak.
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.