| Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
|---|
Uit die Oudedoos
R2,499.00
Die Naak Tekkie het met groot beplanning en presiesie bymekaar gekom, die resultaat:
‘n Tydlose ontwerp, uniek en duursame skoen.
Ons eksklusiewe blom motief word op egte leer gedruk waarna die res van die skoen vervaardig word.
Die duursame ontwerperstekkie word handgemaak deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch.
Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R833.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.











Reviews
There are no reviews yet.