, ,

Blommies

R990.00

Stap terug in tyd met Blommies – ‘n skoen wat die nostalgie van die skoolbanke met moderne styl kombineer. Handgemaak uit egte leer, is sy duursame en tydlose byvoeging tot jou skoenversameling.
Geniet die veeldoelige styl van die Blommies ongeag die seisoen. In die winter skep jy ‘n bekoorlike “vintage” voorkoms met jou gunsteling sokkies, terwyl die Blommies in die somer perfek pas by ‘n ligte rompie
Die skoentjies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie en soos hulle sê, goeie dinge vat tyd 😊
Produksietydperk: 10-15 werksdae 
Die leer waarop die blom motief gedruk word is ongelukkig ‘n tydsame proses, so ons vervaardig soveel, so vinnig soos wat ons kan.
SKU: N/A Categories: , ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8

Shopping Cart