Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Antieke Stewel
R990.00
‘n Ode aan die kunstenaars van ‘n era toe mode nie net oor voorkoms gegaan het nie, maar oor uitdrukking en storievertelling.
‘n Huldeblyk aan die ontwerpers van gister, wat ons geïnspireer het om die uitdrukkings van die verlede ‘n ewige gevoel te gee
Die skoene is vervaardig uit egte leer, met kuns wat op die leer aangebring is, en dra ‘n gevoel van oorspronklike prag en vakmanskap.
‘n Meesterstuk van ontwerp, geskep om die skoonheid van die verlede in die hede te bring.
Beskikbaar in groottes 2- 9
Reviews
There are no reviews yet.