,

Die Naak Blom Vellies

R1,090.00

Die pragtige blom motief word digitaal verwerk waarna dit op egte leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerpersvellie handgemaak en met die mooiste satyn veters afgerond.

-Die vellies word plaaslik vervaardig, so ons raai altyd ons kliënte aan om by hul normale skoengrootte te bly. Die groottes is standaard en nie ‘n kleiner maak soos dié skoene wat byvoorbeeld ingevoer word nie.

-Die vellies nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 25 werksdae neem indien ons nie voorraad het nie.

-Die skakering van die leer mag soms verskil omrede die tekstuur van die vel leer soms verskil.

-Sintetiese katoen veters ingesluit

-Rubber sole

-100% Suid-Afrikaans

-Maak gebruik van die Payflexopsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Shopping Cart