Ontwerpersdrag
Dit begin as ’n gedagte,
’n droom wat wag om vorm te kry.
Met elke haal van die naald
word iets van die kunstenaar vry.
Wat eens net in haar verbeelding lê,
word iets wat sy kan dra
’n idee wat lewe kry,
ontwerpersdrag wat asemhaal.
Bladsy 7 van 9
Raponsie
R549.00
Droomverlore
R1,095.00
Verlief
R1,095.00
Die Naak Buustelyfie
R1,199.00
Susara
R419.00
Die Marciel Bloes
R695.00
Safari
R695.00
Die ’Pretty Woman’ Pakkie
R2,499.00
Skoonsus
R649.00
Die Romantikus
R557.00
